Historiese halfeindronde wink vir die Pumas

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
Pumas opgewonde om toeskouers terug te verwelkom

Groot opgewondenheid heers dat rugby-aanhangers vanaand weer Mbombela-stadion mag betree, wanneer die Pumas hul Curriebeker-seisoen teen die Vodacom Bulls afskop by Mbombela-stadion. Afrigter, Jimmy Stonehouse, sê hul mikpunt is om vanjaar die halfeindrondte van die reeks te haal, iets wat hulle verlede siesoen met ‘n punt gemis het. Dit is net ‘n week voor die […]
Stem ‘n Puma-speler in die Kampioene-span in

Die publiek is genooi om te stem vir hul gunsteling rugbyspelers om ingesluit te word in die span vir die eerste Carling Kampioene-wedstryd. Die Carling Kampioene-span wat op 6 November op Loftus teen Kenia uitdraf sal heeltemal deur die publiek gekies word. Jy kan vir enige speler van die sewe Curriebeker-spanne stem. Die inisiatief is […]
Pumas pronk in nuwe klere vir 2021

Luister meer op 100.5FM.
Pumas hoop tuisvoordeel help teen Cheetahs

Luister meer op 100.5FM.
Pumas slaggereed vir tweede ronde teen WP

Luister meer op 100.5FM.
Ses veranderinge aan Pumas-span voor Curriebeker-afskop

Luister meer op 100.5FM.
Pumas gereed vir moeilike Bulls-stryd

Luister meer op 100.5FM.
Pumas-wedstryd teen Lions uitgestel na spelers positief toets vir Covid-19

Luister meer plaaslike nuus op 100.5FM.
Pumas sien uit na eerste kragmeting by die huis

Luister meer plaaslike nuus op 100.5FM.