Gemeenskap opponeer jongste mynaansoek op wildtuin se voorstoep

Die volgende hoofstuk in die uitgerekte Krugerwildtuin-mynsage is Vrydag voortgesit in Marlothpark toe gemeenskapslede en belanghebbendes byeengekom het vir ’n openbare deelnamevergadering as deel van ’n nuwe aansoekproses vir die oprigting van ’n myn op die wildtuin se voorstoep. Cindy Benson is die voorsitter van Marloth Park se belastingbetalersvereniging. Sy is bekommerd en moedig soveel […]
Honderde stuks wild uit Marloth Park verskuif

Na jare se binnegevegte oor hoe om die oorbevolking van wild in Marloth Park op te los, is honderde diere onlangs verwyder en na Balule-wildreservaat in Hoedspruit verskuif. Soveel as 600 rooibokke, 150 koedoes, 150 vlakvarke, 80 bosbokke, 45 sebras, 40 wildebeeste en 20 kameelperde is verwyder. Foto’s ter illustrasie: Ruth Smit Cindy Benson, die voorsitter van die belastingbetalersvereniging, vertel hoe […]
Moontlike plan met oorbevolking van diere in Marloth Park

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.