Hoe gemaak met teistering in die werkplek?

Linda Brenchley, ‘n bedryfsielkundige, verduidelik hoe algemeen en skadelik verskillende tipes teistering in die werkplek is, en wat jy daaromtrent kan doen. Luister hier:
Boelies in die werksplek? Hier is raad

Luister meer op 100.5FM.
Kenner: Moenie kind te vinnig boelie-etiket gee

Luister meer op 100.5FM.