Warrior Ric roep avontuur-drawwers bos toe

Plaaslike gemeenskappe ontmoet bewaring met die Sabi Sand-veldwedloop in Augustus. Warrior Ric en Michelle Scott gesels met Laeveld Brunch oor die 5-, 10- en 23 km wedlope. Jy kan virtueel ook deelneem. Luister weer:
Vermeende stroper in wildtuin gearresteer
‘n 32-jarige verdagte is onder polisiebewaking in die hospitaal na hy gewond is tydens ‘n skietery met veldwagters in die Pretoriuskop-gedeelte van die Krugerwildtuin Sondagaand. Volgens die Mpumalanga polisie het die veldwagters op patrollie vier vermeende renosterstropers teëgekom. Hulle het hulle agternagesit en ‘n skietery het gevolg. Die gewonde man is in hegtenis geneem en […]
Hofuitspraak oor permitte as oorwinning vir renosterbewaring verwelkom

Die hooggeregshof in Kimberley het die Noord-Kaapse regering se aansoek om appèl rondom uitvoerpermitte vir eties geoeste renosterhorings van die hand gewys. Wicus Diedericks wat hom oor die saak tot die hof gewend het, verduidelik hoe dit die handel in renosterhorings uit misdaadsindikate se hande neem en bewaarders in staat stel om renosters se getalle […]
SANParke vier parkeweek vanaf 22 September

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Vermeende stroper moet 10 jaar tronk toe

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Meegevoel betuig na afsterwe van Sharon Haussmann

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Operasie verander Houdini se lewe

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Ekoloog: Dun olifante in wildtuin dringend uit

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Friends of Chimp Eden maak korte mette van verval

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Sabi Trail Run vir bewaring

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.