100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Stonehouse raak diep oor rugby

Written by on April 1, 2025

Die Airlink Pumas en Suzuki Griekwas het hul onoorwonne status in die SA Beker die naweek behou met seges in die vierde ronde van die kompetisie.

Die Toyota Cheetahs en Sanlam Boland Kavaliers het weer Saterdag belangrike oorwinnings behaal het om in die wedloop na die halfeindronde te bly.

Die hoofafrigter van die Airlink Pumas, Jimmy Stonehouse, het saam met Lundi Msenge en Darnell Osuagwu in die ateljee kom kuier en filosofies geraak saam met Neels Kemp tydens Sonop Ontbyt.

Luister hier:

Die Pumas speel Vrydagaand tuis teen die Grens. Afskop by Mbombela-stadion is om 19:00.