Sonop gaan Bos teen rommel

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Jenny Robertson Ereveldwagters takel rommel

Die SANParke Ereveldwagters spandeer naweke om rommel wat in die Krugerwildtuin gestrooi word, op te ruim.
Jenny Robertson van die Ereveldwagters sê die probleem is redelik groot, met 12 kampe met verblyf, agt boskampe, 13 piekniekplekke, 15 konsessie lodges, 3 200 werknemers, restaurante en dagbesoekers wat almal bydrae tot die hoeveelheid vullis wat verwyder moet word.
Sy sê elkeen kan hul klein deeltjie bydra.
“Ons aksies vandag bepaal ons wildlewe van môre.”
Luister hier:

Sien ook: Sonop gaan Bos met Echo Training