Die Sonop Ontbyt-span ontdek elke Woensdagoggend bewaringsprojekte.
Andries Potgieter van Toerbroers gesels vanoggend vanaf die Panoramaroete met Gerhardt en Andri oor hoe spesiaal die Blyderivier Canyon (die derde grootste canyon in die wêreld) is asook die unieke Kadishi Tufa-waterval.
Luister weer hier:




