Skenk speelgoed vir Penreach se 100 biblioteke

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
speelgoed

Penreach het reeds sowat 100 speelgoedbiblioteke in die Laeveld opgerig, waar kinders speelgoed kan kom leen.

Esther Sithole, Johanri de Jager, Nosi Ncongwane en Liesl Scheepers het daaroor met Amanda gesels.

speelgoed

Jy kan ook bydra en enige ou speelgoed afgee by die aflaaipunte by I’langa Mall en Riverside Mall.

Luister hier:

Sien ook: Bela-vergaderings: Wat jy volgende kan doen