Seilbootresies die naweek by Da Gama

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Forest Sailing-klub hou Saterdag ‘n Grand Prix seilbootresies by Da Gama-dam.

Lilanie de Jager gesels met Charles oor dié sport.

Luister weer:

Sien ook: Psira sê militêre kamp in Witrivier was onwettig