SANParke sê veiligheidsmaatreëls word verskerp in die Pafuri-gedeelte van die Krugerwildtuin na die moord op twee toeriste.
Die liggame van Dina en Ernst Marais, beide in hul 70’s, van Mosselbaai is Vrydag in dié gebied gevind.
Sovêr bekend is dit die eerste keer in sy 100 jaar bestaan dat toeriste in die wildtuin vermoor word.
Rey Thakhuli het meer.
Luister:

