Safari Outdoor gaan groot by NAMPO

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Die grootste landbouskou in die suidelike halfrond, NAMPO, het vandag afgeskop.

Safari Outdoor het ‘n volwaardige winkel by dié fees.

Lizelle Swart en Divan Steal van die plaaslike Safari Outdoor gesels met Sonop Ontbyt oor hul spesiale aanbiedinge.

Luister: