Romantiese etes op die spel vir Valentynsdag
Written by Mireille on February 8, 2024
DNATel bied vanjaar ‘n opwindende Valentynsdag-kompetisie op hul Facebook-blad aan.
Jy kan ‘n romantiese ete vir twee by Orange Restaurant of die Botanical Garden Restaurant wen vir jou en jou geliefde, deur bloot te sê wat jou gunsteling liefdesliedjie is.
Yolandé Calvert het al die besonderhede.
Luister hier:
Sien ook: Childline hier vir kinders in Mpumalanga