Tuis
Nuus
Programme
Adverteer
Wie’s Ons
Gallery
Kontak Ons
Tuis
Nuus
Programme
Adverteer
Wie’s Ons
Gallery
Kontak Ons
LUISTER NOU
Roman’s Pizza Pie-kompetisiewenner aangewys
Augustus 23, 2025
Mireille
Marius Burger Lourens was die wenner vandag van Roman's Pizza se Pizza Pie-kompetisie. Sy opponente was gedug met JC Vermeulen en Susan Jordaan as ons ander finaliste weens hul heerlike pizza-skeppings.