Roman’s Pizza borg Sonop-kosblikkes

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Roman’s Pizza Nelspruit is vanjaar die borg van Sonop Ontbyt se kosblikkieprojek.

Jaco en Ronel Uys gaan hand bysit deur elke Woensdag in Maart aan die 40 kinders by Laerskool Bergland pizza te skenk.

Luister hier:

Sien ook: Lizanne Barnard maak weer musiek van jou gedigte