Riana Nel Donderdag by Innibos

Skakel in op 100.5FM vir vermaaklikheidsnuus oor Innibos.
Riana Nel

Riana Nel tree Donderdagaand saam met Bok van Blerk, Appel, Elandré, Francois van Coke en Kurt Darren op tydens die Huisgenoot-afskopkonsert by Innibos.
Sy onthou hoe sy 11 jaar gelede haar man by die fees ontmoet het.
Luister hier:

Sien ook: Klankdramas beloof sensoriese ervarings by Innibos
Innibos vind vanaf 29 Junie tot 1 Julie in Mbombela plaas.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.