Innibos feesvlinder resensie: Reünie

Skakel in op 100.5FM vir vermaaklikheidsnuus van Innibos.
Reunie

Almal wat op skool was sal hul skoolmaats herken in Frank Opperman se karakters wat hul Reünie bywoon.
Hoe dan anders? Dit is uit die pen van Dana Snyman.
Feesvlinder, Amrei Wolff, gesels met Andri:

Sien ook: Dana Snyman boekgesprek
Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.