Die uiteenlopende style van twee kolosse van Afrikaanse musiek wérk in Grensloos met Coenie de Villiers en André Schwartz.
“Dit was vir my opmerklik: Daar was ‘n mooi dankbaarheid dat hulle kán optree en ‘n integriteit aan die vertoning,” sê feesvlinder Sanette Mattheus aan Helmi.
Luister hier:
Sien ook: Kamphoer is ‘n moet-sien by Innibos
Kry die volledige Innibos-feesprogram hier.