‘n Voormalige inwoner van Witrivier, Paula Martini, noem nou Ballito huis.
Sy kuier in die Laeveld en deel haar perspektief oor hoe om reis (en die lewe) te benader volgens die beginsel van Ikigai in haar nuwe boek, Travel with Purpose.
Luister hier:




