Die Airlink Pumas is nou boaan die punteleer van die Carling Curriebeker na hulle die Bulle Saterdag met 41-7 by Loftus verstom het.
M.J. Mentz, die agterlyn-afrigter, vertel vir Sonop Ontbyt hulle is slaggereed vir die Leeus Saterdag by Nelspruit-rugbyklub.
Luister:




