100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Pumas begin SA Beker goed

Written by on March 12, 2025

Die Airlink Pumas is na die eerste ronde van die SA Beker weens hul punteverskil van 68 bo-aan die punteleer.
Hulle het Vrydag met 75-7 oor die Phangela SWD Arende geseëvier by Mbombela-stadion.
Hulle speel Saterdag weg teen die Oostelike Provinsie in Gqeberha en die naweek daarna weer tuis teen die Cheetahs.
Ruwellyn Isbell, die kondisioneringsafrigter, en spanbestuurder, Sam Sikiwe, hoop die kragmeting teen die Vrystaatse span lok baie ondersteuners.
Luister weer: