PSiRA sê militêre kamp in Witrivier was onwettig

Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die uitvoerende hoof van die Reguleringsowerheid vir die Privaat Sekerheidsbedryf (Psira), Manabela Chauke, sê die kamp in Witrivier  waar 95 burgers van Libië opgelei is, was nie geakkrediteer vir die verskaffing van militêre opleiding nie.

Chauke het die jongste inligting gegee oor die opleiding wat aangebied is deur die Milites Dei-sekerheidsdienste.

Hy sê die reguleerder het die diensverskaffer geskors:

Luister: ENG ManabelaonMilitary

Sien ook: Saak teen 95 Libiese burgers met drie weke uitgestel in Witrivier