Program kom jag avontuur in die Laeveld

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die nuwe reeks, Avontuurjagters, ondersoek wat besoekers aan ‘n dorpie kan doen?

Hulle jag lekker kos en avontuur.

Tydens hul verfilming in die Laeveld die naweek het hulle ook ondersoek hoe ‘n sekuriteitsmaatskappy inwoners beveilig.

Die aanbieder, Chantel Jacobs, gesels met Coenie.

Luister weer:

Sien ook: So werk derde stembrief die verkiesing