As Richardt Strauss, die groep verkopebestuurder van Produkta, nie ‘n voertuig aan ‘n familielid sal verkoop nie, sal hulle dit ook nie aan jou verkoop nie.
Hy kuier by Sonop Ontbyt en maak Neels Kemp se oggend want hy praat graag oor voertuie.
Luister hier:
*Hierdie is ‘n betaalde promosiegesprek.