Van der Walt Tandartse fokus op kinders se tande wanneer hulle terugploeg in die gemeenskap.
Dr. Liezl van der Walt vertel saam met hul Tandemuis-gelukbringer meer oor onder meer hul borgskappe van mondskerms vir jong rugby- en hokkiespelers sowel as hul inkleurkompetisie.
Dié maandelikse wennertjie mag ‘n nie-winsgewende organisasie kies om die begunstigde van ‘n R1 000 skenking te wees.
Luister weer hier: