Danika van Deventer (19) is al ‘n gesoute model. Sy is vanjaar ‘n finalis in die Mej. Junior Suid-Afrika-kompetisie.
Juanica Herselman (8) doen reeds vier jaar modelwerk. Sy het onlangs uitstekend presteer en drie goue toekennings gewen by die Stars of the Universe-kompetisie.
Hulle gesels oor hul toekomsdrome. Luister weer hier:



