Die Laeveldse fotograaf, Johan Orton, het die geleentheid gehad om die Springbokke se Wêreldbeker-sege teen die All Blacks in Frankryk Saterdag af te neem.
Hy vertel vir Ludi hoekom hierdie jaar ‘n selfs groter ervaring was as 2019 in Japan.
Luister hier:







