Plaaslike advokaat onder toppresteerders in SA

Hy is een van drie landwyd wat onlangs deur die NVG erkenning ontvang het vir hul harde werk.

Adv. Kobus van der Walt, ‘n senior staatsadvokaat by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in Mpumalanga se batebeslagleggingeenheid, is onlangs met ‘n toekenning vereer as een van drie landwye toppresteerders van die NVG.

Hy het met Charles gesels tydens Laeveld Bliss.

Luister weer: