Somatoloog, Monique Hobkirk (43), se beurt op die tweede seisoen van die reeks, “Plaasjapie”, het tot ‘n einde gekom toe sy gisteraand uitgestem is.
Sy gesels met Sonop Ontbyt oor haar ervaring op dié werklikheidsreeks.
Luister weer:
Sien ook: Innibos: Wenresep oppi spyskaart vanjaar




