Pieter Stolk: ‘n Lewe in kos
Written by Mireille on April 12, 2024
Pieter Stolk het sy kleinsaak Bent Banana gedoop, omdat dit hom nie beperk in die produkte wat hy skep nie.
Tans is sy fokus op koekies, beskuit en joghurtkaas, maar daar is altyd iets nuuts by sy markstalletjie.
Hy vertel van sy kosreis wat al jare gelede reeds begin het.
Luister hier: