Operation Smile South Africa doen ‘n beroep op individue en gesinne om na vore te kom vir gratis chirurgie en omvattende sorg vir gesplete lippe en verhemeltes in Mbombela hierdie Julie, in vennootskap met die Mpumalanga-departement van gesondheid.
Dit behels gratis sifting, chirurgie en multidissiplinêre sorg vanaf 24 tot 26 Julie, asook ‘n gratis mondgesondheidsprogram vir kinders jonger as 12 jaar by Rob Ferreira-hospitaal Sondag en Maandag.
Sarah Scarth gesels met Sonop Ontbyt.
Luister hier:




