Die deelnemers aan vanjaar se Mev. Mpumalanga-kompetisie het soos sussies geword sê die Provincial Mpumalanga MS-wenner, Amelia Roux.
Sy gesels met die Middag Game Drive oor die wonderlike – en soms stresvolle – reis wat ten doel het om terug te gee aan die gemeenskap.
Luister hier:


