Die Piesangskille, twee studente van Potchefstroom, tree al so twee jaar op, en kry vanaand by Innibos die geleentheid om op die hoofverhoog te wys wat in hulle steek.
Hulle gesels met Andri regstreeks vanaf die feesterrein.
Luister weer:
Sien ook: Beroep vir meer ATKV-Boeke-crawl




