Ondersteun mense met gestremdhede die Loslitdag
Written by Mireille on August 20, 2024
Vrydag 6 September is Loslitdag ten bate van mense met gestremdhede.
Thulakahle Khumalo en Tsakani Ndlovu van die Mpumalanga Association of & for Persons with Disabilities (APD) vertel hoe jy dit kan ondersteun.
Luister weer: