NHS ontgin genres met Revue 2024

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Mieke en Richard NHS revue

Volgende week is dit weer Hoërskool Nelspruit se revue. Dié produksie voldoen aan die hoogste standaarde en kaartjies is baie gesog.

Mické Botes en Richard Dickson, beide dansers, gesels met Sonop Ontbyt.

Luister hier:

Sien ook: Rekord sitrusuitvoere verwag ondanks uitdagings