Nellies gashere vir Interlaer Saterdag

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
alex jonker interlaer 2024

Groot opwinding heers voor hierdie Saterdag wanneer dit weer tyd is vir die jaarlikse Laeveld Interlaer-atletiekbyeenkoms.

Laerskool Nelspruit is vanjaar die gasheer van hierdie prestige byeenkoms vol gees.

Alex Jonker, die skool se sportkoördineerder, kuier in die ateljee by Charles en Jo-anne.

Luister weer hier:

Luister ook: Podsending: Understanding Autism