MSM: In diens van makadamiaboere

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Macadamia Services Management (MSM) bied fisiese, praktiese voordele vir makadamiaboere.

Die stigter, Cobus Kok, sê die platvorm gee hulle die geleentheid om hul gestandardiseerde produk vir verskeie kopers aan te bied op een platform waar hulle die prys kan bepaal.

Luister hier:

Sien ook: Betaal nou uitstaande lisensiegelde in paaiemente