Mpumalanga Swem bied vakansieprogram aan

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Ronel Bekker Mpumalanga swem vakansieprogram

Mpumalanga Swem bied vanaf 16 Desember tot 10 Januarie ‘n vakansieprogram aan.

Ronel Bekker van Mpumalanga Swem het in die ateljee kom gesels oor wat dit behels, hoekom hulle dit aanbied, en hoe jy daaruit kan baat.

Luister weer hier:

Sien ook: Krugerwildtuin begin kontantbetalings in Desember uitfaseer