Model op pad na China vir internasionale kompetisie

Chriské Schwirzer (18) is op pad om te gaan deelneem aan die Miss Tourism World 2025-kompetisie.

Dit vind in September in China plaas.

Sy gesels met die Middag Game Drive oor wanpersepsies oor modelwerk.

Luister: