Miss Teen SA-finalis fokus op YBC

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Chriské Schwirzer, ‘n Miss Teen SA-finalis, het die voorreg om fondse in te samel vir Young Beauties Care (YBC).

Dit staan liefdadigheidsorganisasies en organisasies in nood by met die fokus op die omgewing, bejaardes, kinders, diere en KANSA.

Luister weer: https://iono.fm/e/1490808

Sien ook: Boobie Buddies ondersteun vroue se welstand