Princess to Queen maak matriekafskeide moontlik
Written by Mireille on February 29, 2024
Leandri Bester wil met Princess to Queen meisies help om die matriekafskeid te hê wat hulle dalk nie kan bekostig nie.
Dit het haar laat besef jong vroue wat die grootmenswêreld betree benodig ook ‘n paar basiese vaardighede.
Luister weer hier: