Matches on the Map vind skenker-pasmaat vir pasiënt

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Suid-Afrikaanse Beenmurgregister het sy eerste geskikte pasmaat-stamsel gevind deur Matches on the Map.

Bradley Peters van die Oos-Kaap was geskik vir ‘n pasiënt in Suid-Amerika nadat hy verlede jaar by die veldtog aangesluit het.

Robin Lewis en sy vrou Yolandi is oorspronklik van die Laeveld reis tans as Numinous Expeditions deur verskeie lande om meer skenkers te werf vir Matches on the Map.

Luister: