Malaria hier? Hoekom? Kenner verduidelik

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die voorkoms van malaria is volgens sommige medici besig om ‘n terugkeer te maak na Witrivier, waar dit grootliks uitgeroei was.

Schalk Schoeman, ‘n entomoloog, verduidelik hoe muskiete werk.

Luister hier:

Sien ook: Georgië speel Julie teen Springbokke in Mbombela