Prof. David Mabunda is gisteraand ingehuldig as president van die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT).
Sy agtergrond in opvoeding en bewaring het geleer wat goeie leierskap is.
Hy deel sy prioriteite en doelwitte vir plaaslike sake en toerisme in Laeveld Ervaring saam met die operasionele beampte, Linda Grimbeek.
Luister weer hier:
Luister verlede week se episode van Laeveld Ervaring