Mabunda: ‘SA ‘n kruitvat weens hoë werkloosheid’
Written by Mireille on June 20, 2023
Die nuwe president van die KLCBT, prof. David Mabunda, sê hy is baie bekommerd oor die kruitvat wat die hoë werkloosheidsyfer, veral onder die jeug, in Suid-Afrika laat opbou.
Hy glo die kruitvat kan op enige oomblik ontplof.
Hy het gisteraand tydens sy inhuldigingsgeleentheid met Robin gesels.
Luister hier:
Hendrik Janse van Rensburg is aangestel as ‘n spesiale attaché vir die KLCBT. Dit stel hom in staat om meer outonomie sy taak van vaardigheidsontwikkeling uit te voer.
Luister hier: