Ma: ‘Kry hulp vir jou neurodiverse kind’

Yolanda Gani, ’n disleksie-spesialis, en ‘n plaaslike ma, Amanda Broodryk, is op ‘n missie op ouers en skole beter toe te rus in die ondersteuning van neurodiverse kinders, spesifiek kinders met ADHD, ADD, disleksie en ander leeruitdagings.
“Moenie bang wees om vir jou neurodiverse kind hulp te kry nie,” sê Broodryk.
Luister weer: