Ma en seun genomineer vir Afri-Indie-toekennings

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Die komponis Lizanne Barnard en haar seun, Adam, is elk benoem vir Afri-Indie-toekennings.
Sy is ondermeer in die gospel-kategorie benoem vir Dwarshout wat sy geskryf het vir die musiekblyspel Crux. Adam is onder die verhoognaam Both Eyes Open benoem vir sy alternatiewe rock-album, Virtua Love.
Hulle gesels met die Middag Game Drive.
Luister weer: