LVCC Rolbal vier 75 jaar

Rolbal geniet ‘n oomblik in die son met gewildheid wat toeneem.
LVCC se rolbalklub groei definitief en is vanjaar 75 jaar oud.
Stan Stanton en Charles Davies gesels met ons.
Luister weer:

As jy belangstel om dit te prbeer kontak Stan Stanton, LVCC Bowls-president, by 083-400-8612 of Charles Davies, LVCC-voorsitter, by 083-272-2456.