Indiese spreeus is ‘n uiters suksesvolle indringerspesie en het baie goed aangepas om in stedelike omgewings te floreer.
Hulle is allermins geliefd en die persepsie bestaan dat hulle inheemse voëls bedreig.
Dr. Garth Batchelor stem nie heeltemal saam nie, en sê hul reputasie is ‘n bietjie onverdiend.
Hy gesels met Ludi en Mireille. Luister weer hier.
