Loopbane: Passie vir mense nodig vir goeie verpleging

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Internasionale Verpleërsdag word jaarliks op 12 Mei (Florence Nightingale se verjaarsdag) gevier.

Debbie Capazorio van The Rivers wondkliniek in Mbombela gesels oor verpleging as ‘n loopbaan.

Ja, dit is heelwat anders as hoe dit op Binnelanders uitgebeeld word.

Luister hier:

https://iono.fm/e/1440416

Sien ook: Word ‘sekuriteitsfiks’ met Hi-Tech se nuwe toepassing