Loopbane: Aktevervaardiger Lianda Wells

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Lianda Wells wou al sedert haar kinderdae ‘n prokureur word en het heel toevallig by aktes opgeëindig.

“Jy hoef nie in ‘n hof te verskyn om te argumenteer nie,” sê hierdie oordragprokureur.

Sy raai enigiemand wat ‘n regsloopbaan wil volg, om vooraf ‘n bietjie tyd by ‘n firma te spandeer.

Luister weer hier:

Sien ook: Dr. Tros Bekker: ‘Die waarheid moet uit